Ek kry vandag 'n e-pos van Nerisa Coetzee, reklamehoof van Die
Burger. Sy skryf:
"Lyk my julle Du Plessis' kan net nie van ons koerant se voorblad ontsnap nie."
Die rede vir my ma se voorbladstorie in vandag se uitgawe van
Die Burger is geensins
related tot die Breyten-storie nie, maar is eintlik veel erger.
Daarom dink ek aan my mede-vierdejaar BA-student vandag, wat so oud is soos ek, en homself die naweek in sy flat hier naby opgehang het.
In die woorde van Breytenbach:
amens
0 Responses to “hiiiiieeeeeeee”
Leave a Reply