ISIS: Aaa, hamburgers ...


E-mail this post



Remember me (?)



All personal information that you provide here will be governed by the Privacy Policy of Blogger.com. More...



Andre-Pierre
Ek skryf hierdie nota aan jou uit pure skok en verslaentheid. Myns insiens is Breyten se paragraaf nie 'n resensie nie. Dit het niks met die boek of die saak te make nie. Hy sĂȘ immers dat hy nie 'n opinie oor die boek het nie en verval dan in een van die ergste openbare aanvalle op die karakter van die Rektor. Dit is laster van die ergste graad. Ek dink jou joernalistieke oordeel het jou hier tragies in die steek gelaat.


0 Responses to “ISIS: Aaa, hamburgers ...”

Leave a Reply

      Convert to boldConvert to italicConvert to link

 


About me

  • I'm Appel
  • From Stellenbosch, South Africa
  • Follow me on Twitter: www.twitter.com/apduplessis
  • My profile

Archives

Links


ATOM 0.3


web page hit counter