sy is die katarsis, selfs in die wit nag
Published Saturday, May 20, 2006 by Appel | E-mail this post
Toe kom Justa Niemand, hoof van
AFRICAN SUN MeDIA, in die prentjie.
Net voordat Chris Brink na Helsinki toe is het hy haar genader om sy boek
No Lesser Place: The taaldebat at Stellenbosch te publiseer.
Ek sou later in haar vasloop en sy sou ook verantwoordelik wees vir die boekbekendstelling aan 'n uitverkose gehoor by die Neethlingshof wynlandgoed buite Stellenbosch. Dié bekendstelling was die resultaat vir vele aspekte van die resensie.
Besoek
dié webtuiste vir:
- Die PDF-weergawe van die hele boek in Engels
- Die voorwoord van
Geen mindere plaatz (die Afrikaanse vertaling vir dié boek)
- 'n Foto-galery van die boekbekendstelling
- Chris Brink se A-opsie toespraak
- Chris Brink se T-opsie toespraak
- Chris Brink se E-opsie toespraak
0 Responses to “sy is die katarsis, selfs in die wit nag”
Leave a Reply