Hoe om kommentaar te los
Published Monday, May 29, 2006 by Appel | E-mail this post
Weens die feit dat hierdie templaat verskil van ander gewone blogs s'n verduidelik ek graag hoe jy kommentaar kan los:
Kliek op die 'O' langs die titel van die inskrywing waarop jy wil kommentaar lewer. Dit sal jou outomaties neem na die veld vir die invul van kommentaar.
Ditto.
En vir die wat wonder: nee, "ressensie" in die prentjie hierbo is nié verkeerd gespel nie aangesien dit die manier is wat Breytenbach dit spel en dus nie verkeerd is nie. Dis juis in aanhalings omdat dit sy woorde is en nie - soos ander dagblaaie - impliseer dat nie nie 'n resensie is nie en daarom in aanhalings geskryf behoort te word. Hierdie is 'n post-moderne era en 'n resensie mag 'n resensie wees al is dit nie 'n resensie nie. Vir meer inligting in dié verband kontak dr P H Foster (alias Ronel de Goede) by telefoonnommer +27 21 808 2174; besoek haar in Kamer 625, 6e Vloer, Lettere Gebou, h/v Merrimanlaan en Ryneveldstraat, Stellenbosch; of stuur haar 'n vonkpos by
rf@sun.ac.za.
0 Responses to “Hoe om kommentaar te los”
Leave a Reply