Die dag na die verskyning van my verskoning in
Die Matie, nog voordat
Die Burger dit nuus gemaak het, het die bestuurder van die US se Afdeling: Bemarking en Kommunikasie my ingeroep. Hy het die US-Raadsvoorsitter se misnoee oor die inhoud van
Die Matie die afgelope jaar uitgespreek namens hom. Die voorsitter, dr Edwin Hertzog, was toe oorsee en sou eers my verskoning beproef voordat hy besluit of hy 'n klag teen my by die Mediaraad sou indien.
Ek is aangeraai om "die leisels oor die inhoud van jou koerant stywer vas te hou".
0 Responses to “woordkasteel”
Leave a Reply