sit, sien


E-mail this post



Remember me (?)



All personal information that you provide here will be governed by the Privacy Policy of Blogger.com. More...



Een van die snaakste goed wat gebeur het tydens die debakel is hoe elke koerant hul eie weergawe van Breyten se oorspronklike woorde begin maak het, om dit meer 'verstaanbaar' vir die lesers te maak. Op die ou end was dit nie meer Breyten se woorde nie maar eerder diƩ van subs. So much for never tampering with the original text. Nou kan ek heeltemal verstaan hoekom mense dink dat die woorde in Die Bybel buite konteks herskryf is ens. As daar soveel foute gemaak kon word in die kwessie van 'n paar weke, hoeveel foute het nie ingesluit in die verloop van 2000 jaar nie.



0 Responses to “sit, sien”

Leave a Reply

      Convert to boldConvert to italicConvert to link

 


About me

  • I'm Appel
  • From Stellenbosch, South Africa
  • Follow me on Twitter: www.twitter.com/apduplessis
  • My profile

Archives

Links


ATOM 0.3


web page hit counter