Dink aan slakke en jy dink aan winter.


E-mail this post



Remember me (?)



All personal information that you provide here will be governed by the Privacy Policy of Blogger.com. More...



My liefste ding
En nou het ek twee redes waarom ek vir jou moet skryf.1. Om die voorblad van die Burger te haal, is SLEG. En GOED. Ek dink nie jy moes jou eie joernalistieke integriteit ondermyn het deur verskoning te vra nie. Jy kan grus maar jou respondente vir hulself laat spreek. Al voel jy seker soos 'n hond, moet jy weet, jy word van geweet. Ek is trots op jou. 2. Ja, kom kuier.

Hallo
Die universiteit aanvaar nie my verskoning nie en voel ek moet steeds boet. Dis die nuus wat ek vandag ontvang het. Wel, ek's reg om te buk. In fact ek't dit geniet om te kom tot hier. Nou wil Edwin Hertzog my voor die Mediaraad daag. Ek dink darem nie hulle sal my van my posisie ontneem net as gevolg hiervan nie. So ek sit en wag vir wat die menere nou juis gaan regkry, indien enigiets. Hoe lyk volgende naweek vir jou?

My magtig! Edwin Hertzog se dinges! Is hy nou heeltemal van sy trollie af en simpel? Het jy die briewe gelees in vandag se Burger?Jy vra nie een oomblik verder verskoning nie - want dan ontdaan jy álles waarvoor Die Matie - en enige joernalis en enige koerant met integriteit - nog ooit gestaan het. Wie is Chris Brink? Liewe Onaantasbare Liewe Jesus? LAAT hulle jou voor die Mediaraad daag, dan sal jy sien hoe ontplof die poef in Hertzog se gesig!


0 Responses to “Dink aan slakke en jy dink aan winter.”

Leave a Reply

      Convert to boldConvert to italicConvert to link

 


About me

  • I'm Appel
  • From Stellenbosch, South Africa
  • Follow me on Twitter: www.twitter.com/apduplessis
  • My profile

Archives

Links


ATOM 0.3


web page hit counter