Aftakeling


E-mail this post



Remember me (?)



All personal information that you provide here will be governed by the Privacy Policy of Blogger.com. More...



Hello daar!

Ek volg nou al die klomp bespreking oor die Breytenbach-saga en wonder net hoe dit met jou is? Ek dink jy moet nogal kennisneem van prof Anton se brief vanoggend in die Burger. Ek dink daar is breër waardering vir jou verskoning wat jy aangebied het. Hy dien mos in die Raad en sal jou saak goed gesind wees.

Die Universiteitsraad sal Maandag wel 'n uitspraak moet maak om die amp van die rektor te beskerm. Jy moet jou dus maar instel op so iets.

***

Beste André-Pierre

Ek is baie bly jy het om verskoning gevra; die rektor in sy amptelike en persoonlike hoedanigheid verdien dit regtig hierdie keer. Ons maak almal foute; wat belangrik is, is wat ons daaromtrent doen, en wat ons daaruit leer. Ek vertrou hierdie insident was uiteindelik wel vir jou 'n waardevolle leerproses.

Dit is baie moontlik dat die Raad hulle wel oor die insident sal uitspreek. Ek onderneem om die voorstel dat 'n klag by die Mediaraad gelê word, teen te staan.

***

hey appel
het van die hele brouhaha ini buger&rapport gelees,wil as 'n "nabye kennis" :) net graag sê:
U Go! en go screw them all
die matie hoef niemand se metaforiese piel vir hulle te suig nie.


0 Responses to “Aftakeling”

Leave a Reply

      Convert to boldConvert to italicConvert to link

 


About me

  • I'm Appel
  • From Stellenbosch, South Africa
  • Follow me on Twitter: www.twitter.com/apduplessis
  • My profile

Archives

Links


ATOM 0.3


web page hit counter