17 Mei Cape Times p.4
Published Thursday, June 08, 2006 by Appel | E-mail this post
En net wanneer die Afrikaanse pers die storie heeltemal uit proporsie ruk kan jy maar weet dat die Engelse media sal verseker dat die rekord reggestel word. Of om ten minste, in een artikel, die hele debakel in keurige taal op te som. Aai, wat sou Stellenbosch doen sonder die Breytenbachs (nee, nie Breyten nie, maar prof Willie, sy vrou met twee doktorsgrade, hul dogter Karen en die arme kat wat nou die dag dood is).
So het Karen dit dan alles saamgevat: (
kliek op artikel vir groter weergawe)
0 Responses to “17 Mei Cape Times p.4”
Leave a Reply