Ter viering van Breyten Breytenbach se 67e verjaarsdag (wat vandag is) haal ek een van sy tronkgedigte aan wat my aan 'n paar goed hier op Stellenbosch laat dink en opgeneem is in 'Die ongedanste dans' wat my redaksie as 'n afskeidspersent aan die einde van my termyn vir my gegee het:
wanneer dit reen moet daar eikebome weesom diepte en donkerte aan die reen te geeen so die dag volmaak te maak - 'n dagdan om in die bed te klim met 'n appelen 'n meisie -'n langhaarmeisie want die vag soos spinnekopbloeimoet teen die laken bly skitter - en heeldag hou julle daardie vrug wandelendeen vry tussen jullesonder om met die hande daaraan te raakveral sonder om dit te laat val uit die boom - op en af langs al die kontoerenou sy aan sy dan dy aan dynaand gly-gly gestut op die elmboemet die reenvrug altyd tussen jou en my(oppas vir die kraters!) -so hou jy die ou gebeente disselklop
0 Responses to “(appelspel)”
Leave a Reply