(realiteit is 'n wyse van kyk)
Published Tuesday, June 13, 2006 by Appel | E-mail this post
Ek het vir Breyten gevra om te reageer (indien enigsins) op die debakel wat sy resensie ontlont het. Hy wou nie juis kommentaar lewer daarop nie maar het wel 'n brief geskryf vir Die Matie wat (onder 'n skuilnaam) wat Rapport later uitgesnuffel het (of dan Marlene Malan meer spesifiek) nadat Die Burger nie (meer) wou moeite doen om Die Matie te lees nie. Ek weet nou egter dat Malan ons koerant van hoek tot kant lees. So het sy toe 'n artikel oor die brief geskryf en deur middel daarvan ook die einde van die debakel aangekondig:
0 Responses to “(realiteit is 'n wyse van kyk)”
Leave a Reply